Mbogo Game Services

We breed, buy, sell, do Translocations and veterinary services of all game.

We buy and sell, do translocations and veterinary services of all game.  

Aviation services are available on R22 and R44 with commercial pilots.

We specialize in Cheetahs, Leopards, lions, and Cape buffalo and breed our own stock.

 

Contact us for quotes
Email: 
mbogowildlife@gmail.com

Cell:
083 301 9930 or 083 350 0528
Adress:
P.O.Box 345, Theunissen 9410

 

 

Mbogo Cheetah Centre

Mbogo Cheetah Centre is committed to conservation through education, breeding and reintroduction.

We are a small non-profit organization situated on the Farm Jakhalskop/Dayton, approximately 39 km outside the town of Welkom in the Free State province of South Africa.

We are a small team, all of whom are passionate about cheetahs and we work tirelessly to try and save them from extinction.
Our History, Goals & Aims.

 

Mbogo Cheetah Centre was founded in 2010 by the Schutte family as part of our ongoing commitment to conservation. We so far have successfully bred and hand-reared 30 cheetahs, of which 20 have been sold to other breeders, both in South Africa and internationally.

 

We soon realized however that this was not enough, and that the wild population was still decreasing. We are working on a reintroduction project, where we plan to release captive bred cheetahs back into their natural habitats through a three-phase program. It is tremendously exciting for all involved.

Our Reintroduction Project

The main problem encountered is that there are numerous problems introducing hand-reared animals to the wild as they would always associate humans with food, which would bring them into conflict with local populations. Moreover, a cheetah born in captivity (which all of ours have been) has not been taught how to hunt by its mother. The instinct is there, but it lacks the knowledge and technique to stalk, capture and kill suitable prey. Therefore, we decided that the only possible solution was to take a long-term view of the problem and to allow mothers to teach their cubs how to hunt.

Phase 1: Breeding and selection

Phase 2: Reintroduction preparation

Phase 3: Research and Release

 

 

The beauty of being a breeder.

When breeding game one learn to be still, listen and observe. The stories told to you by listing to how a lion cub react to a piece of meat on a bone. To notice how intense, it enjoys his food and protect it. How appreciative it is when receiving their food. The trust and acceptance of you being their and just accepting you is so wonderful.

The same is experience with the buffalo and cheetahs on very different levels.

The young buffalo whose mother died, accept the person feeding her as her mother. She will protect you on her level, run with you all over the farm.

Were the cheetahs again being completely different but just as wonderful.

I can only say how privileged am I. Can only thank God for His grace bestowed on me.

 

 

Buffel gesprek met boere of 25 Augustus 2015

Buffel gesprek.

 

Kan ons begin om die interessantheid van die name en die wetenskaplike verwysing uit te wys.

Name in verskillende Africa tale:

Kaap buffel, Ngate: Mbogo; Boo en Gessi plus nog 5.

 

Wetenskaplike name:

Buffels in Afrika.

Syncerus Caffer Caffer – Suidelike savannes.

Syncerus Caffer Mathewsi – Bufumlira Berge

Syncerus Caffer Nanus – Sentrale oerwoud gebied.

 

Buffel Temperament

Moet asb. nooit glo dat n buffel mak word nie. Dit is en sal altyd wees een van die mees gevaarlike diere wat daar is. Daar was en is die wat probeer op TV wys dat hulle buffels kan mak maak. Wees maar versigtig vir die geldmaak aksie. Baie kan gedoen word met moderne fotografie. Lindsey Hunt het baie vir die vroeë buffel bedryf gedoen en later erken hy het reggekry om n koei te vryf maar moes talle kere die veiligheid van die boma mure opsoek en voorgestel dat dit nie gedoen word nie.

Wat wel waar is, is dat jy hom met kos kan manipuleer. Deur n klok te lui op presies die selfde tyd elke dag en dan lusern in bakke uit te sit sal hulle in n kraal inkom om te vreet. Ek noem dit die sjokolade metode. Maar dit bewys in geen stadium dat hulle mak is nie. Slegs die oningeligte en arrogante persoon sal dit glo. Plaas die sogenaamde dier onder stres en kyk wat gebeur.

 

Siekte vrye buffels;

Die woord is misleidend in die sin dat hulle skoon getoets is vir n spesifieke groep siektes.

TB, brusellose, corridor en bek-en-klouseer.

Buffel steek nie ander diere met siektes aan nie. Beeste sal egter buffels besmet met hulle siektes Knoppies vel, brusellose ens. Buffels kan snotsiekte by blouwildebeeste kry. Gesonde bestuur en sekuriteit op n buffel trop is baie belangrik.

As u as n nuwe buffelboer begin maak seker jy weet waar en by wie jy koop. Koop direk van n buffel eienaar wat al n tyd in die bedryf gevestig is, en wees versigtig vir agente.

Koop ook n teel groep. Die bring vinniger n finansiële voordeel

 

Redes om met buffels te boer:

1.     Karaktervolle diere met n baie eiesoortig karakter.

2.     Familie en groep-gebonde wat hulle eie beskerm.

3.     Finansiële voordeel, het minder grond nodig om n groter of self dieselfde omset te genereer as met beeste, skape ens.

4.     Bring n aspek van veiligheid na die plaas.

5.     Gee satisfaksie om jou eie stempel op jou unieke buffel te sien ontwikkel. Ongelukkig n lang proses maar uiters bevredigend.

6.     Skep ook n interessant demensie tot u plaas.

7.     Kan die mees onproduktiewe stuk grond gebruik om finansieel produktief te wees.

Waarskuwing;

Moet nie u huidige bedryf verkoop of tot niet maak en in die bedryf in storm nie behalwe as u baie, baie welaf is.

Bring dit op n gebalanseerde manier in u huidige opset. Gebruik die gedeelte van u plaas wat swak is. Begin met n gebalanseerde teel groep.  Hier kan ons en Cyril u van raad voorsien.

 

Finansiële voordele:

Ongeluk is elke persoon se finansiële omstandighede verskillend en kan ek nie vir u n prentjie skilder wat u behoefte regverdig nie. Ons kan dit op n persoon tot persoon basis doen.

Ons kan egter in die globaal na die volgende kyk naamlik hoe het veilings pryse gevaar en verander.

Die konstante oor die afgelope klompie jare was buffels, sable en roan.

Ons sien dat veilings omsette gedaal het die jaar, maar nie bogenoemde diere se pryse nie wel die ander wild. Pasop vir enige gou geld maak skemas.

Norman Adami op 16 April 2015 in die Landbou Weekblad gesê die wildbedryf sal binnekort die R100 miljard mikpunt bedryf.

 

Addisionele bevrediging in die buffel bedryf.

Beweeg weg van die normale stres van boerdery na n direkte konfrontasie met die natuur.  

Ewe skielik is jou plaas n klein natuurreservaat.

Nuwe uitdagings, bou van n boma, Nuwe omheining, nuwe permitte en baie nuwe mense met nuwe uitdagings.

 

Koste.

Die belangrikste.

Koop van die diere. Dragtige koei se prys +- R650 000.00, goeie bul se prys van R100 000.00 tot R500 000.00.

Verse verkoop vir R350 000.00

Omheining. Hier hang dit af van wie die omheining doen, waar koop u die draad en pale.

Om buffels aan te hou kan u n 1.8 meter heining span met verkieslik n elektriese komponent, of 2.4 meter heining.

Water is baie belangrik. Drink water en n plek om in modder te rol.

Addisionele voer indien kamp klein is.

 

Baie dankie vir die voorreg om met u oor buffels te praat.

Francoais Schutte.

Twee punte:

1. Good management sustain for a decade, were a opportunity is for a year.

2. Bid asb. vir reën en ons land.